|
Vir bestellings, voltooi asb. die onderstaande vorm:
Kostes CDs kan bestel word teen R 100.00 per CD. Posgeld en verpakking beloop R 55.00 per pakkie, laat asseblief 14 - 21 dae toe vir aflewering. Geld-Terug Waarborg Alle CDs het 'n 14 dae geld-terug waarborg. Indien u nie tevrede is met die CD binne die eerste 14 dae nie, sal u 'n terugbetaling ontvang by die terugontvangs van die CD. Posgeld en verpakking is nie terugbetaalbaar nie. Sou 'n CD beskadig word voor aflewering, sal ons 'n vervanging stuur op ons koste by ontvangs van die beskadigde item.
Handelsnavrae Handelsnavrae kan gerig word aan Christa, christa@cjestudios.co.za
Bestelvorm
Maatskappybesonderhede Central Bridge Trading 490 t/a C J Entertainment and R BK: 2007/116376/23
Bankbesonderhede CJeStudios ABSA, Modimolle, Takkode: 63-20-05 Tjekrekeningnommer: 407-243-0439
Kontakbesonderhede Christa Tel: 014 717 3880 Faks: 014 717 3883 christa@cjestudios.co.za
|